Styl

Kate Moss se dekade

Ter viering van dié geleentheid stel sy haar eie reeks Rimmel-lipstiffies, London Lipstick Collection By Kate, bekend.

Dit gaan uit sewe van Kate se gunsteling-skakerings (van rooi tot pienk en nude) bestaan, insluitend die kenmerkende helderrooi waarvoor sy bekend is.

"My inspirasie vir die reeks was ’n begeerte om iets te skep in die klassieke skakerings waarvoor ek lief is en wat nog altyd dra", sê Kate.

Liesl du Toit

SPELETJIES VANDAG

Spesiaal vir intekenare!CTA

Elke dag ’n nuwe blokraai, sudoku en woordblom asook ’n weeklikse vasvra élke Vrydag. 

SPEEL SAAM