Styl

Kloue uit op die loopplank

Pure katgeveg! Vanjaar is dit katte se beurt om die loopplanke oor te neem. Modelle pronk met uitrustings vol kat-afdrukke en -motiewe. Binnekort sien ons dit seker oral op straat.

Gucci is een van die voorlopers wanneer dit kom by dié “katgeveg”.

Embed from Getty Images

Stella McCartney en Dolce & Gabbana spin behoorlik:

Alexis Mabille en Alberta Ferretti wys hulle is ook katliefhebbers:

Die trend is purr-fek!

Magdel Muller

SPELETJIES VANDAG

Spesiaal vir intekenare!CTA

Elke dag ’n nuwe blokraai, sudoku en woordblom asook ’n weeklikse vasvra élke Vrydag. 

SPEEL SAAM