Styl

Kop-af oor die mode

(Magdel Muller)

Nuwe trends is so volop soos waterdruppels in die see, en nou is daar spesiaal vir modeliefhebbers ’n nuwe Instagram-trend: gesiglose selfies!

Jy neem jou uitrusting af terwyl jy sit, maar sonder dat jou gesig wys. Die klere is die ster en trek al die aandag. Dit lyk heel natuurlik en Instagram wemel van dié modefoto's.

Kyk gerus na die volgende foto’s:

Deel ook jou uitrusting vandag met ons: #SarieModeSelfie

Bron:WhoWhatWear

Magdel Muller

SPELETJIES VANDAG

Spesiaal vir intekenare!CTA

Elke dag ’n nuwe blokraai, sudoku en woordblom asook ’n weeklikse vasvra élke Vrydag. 

SPEEL SAAM