Styl

KYK: Bokke nou skoonheidsmodelle

Luister na die artikel
-00:00
Intekenare kan na hierdie artikel luister
FOTO Instagram / Faf de Klerk / Cheslin Kolbe
FOTO Instagram / Faf de Klerk / Cheslin Kolbe

Die geliefde Springbokke Faf de Klerk en Cheslin Kolbe is onlangs te sien in die Franse skoonheidshandelsmerk, L'Oréal Paris, se nuutste reklameveldtog.

Wie sou nou ooit kon raai dat dié rugby-ikone in advertensies vir haarsorg- en velprodukte te sien sou wees?"

Kyk net hier:

FOTO: Instagram
FOTO: Instagram
FOTO: Instagram
FOTO: Instagram

"Die geleentheid om saam met 'n handelsmerk soos L'Oréal Paris te werk, 'n handelsmerk wat sinoniem met uitnemendheid is, is 'n groot eer," sê Faf.

"Dis 'n ongelooflike geleentheid om mans te inspireer om meer tyd aan hul voorkoms en welstand te spandeer. Dis 'n boodskap waarby ek aanklank vind," voeg Cheslin by.

Hul toewyding, passie, en opregtheid is perfek in lyn met die kern van L'Oréal Paris, lui die mediaverklaring.

FOTO Instagram / Rugby Pass
FOTO Instagram / Rugby Pass

Probeer dié produkte:

L'Oréal Paris Elvive Hydra Hyaluron Moisture Plump Serum (R140) By Clicks

L'Oréal Paris Men Expert Hydra Energetic Moisturiser (R200) By Clicks

L'Oréal Paris Men Expert Hydra Energetic Anti-Fatigue Daily Face Wash (R130) By Clicks

https://clicks.co.za/loreal_anti-fatigue-daily-face-wash-100ml/p/323746?gad_source=1&gclid=CjwKCAjwnqK1BhBvEiwAi7o0Xw-UUgbk_HhqfBkXJ-utB3jAxb8r7tf8p_sr3pkbIkCKBnBhchsJBxoC25YQAvD_BwEhttps://clicks.co.za/loreal-men-expert_hydra-energetic-moisturiser-50ml/p/365507?gad_source=1&gclid=CjwKCAjwnqK1BhBvEiwAi7o0X-vLijaeu5jqm8WKUcD78QDaifwVsQMsDW0RajVIDJVYJn_iFjfUuxoCm9cQAvD_BwE

SPELETJIES VANDAG

Spesiaal vir intekenare!CTA

Elke dag ’n nuwe blokraai, sudoku en woordblom asook ’n weeklikse vasvra élke Vrydag. 

SPEEL SAAM