Sy het dalk nie die toekenning vir album van die jaar gewen het nie, maar op die rooi tapyt was Beyoncé steeds ’n wenner. Gisteraand by die Grammy-musiektoekennings het sy gewys ’n vrou wat ’n tweeling verwag, hoef vir niemand ’n tree terug te staan nie. En sy het omtrent geskitter in haar rooi rok!
By gisteraand se Bafta-toekennings het Kate Middleton loshande gewen. Maar hiér was daar net een wenner ....
Beyoncé
Ons ander rooitapyt-gunstelinge:
Demi Lovato
Op die rooi tapyt:
Op die verhoog:
Carrie Underwood
Adele
Chrissy Teigen
Kelsea Ballerini
Die teleurstellings op die rooi tapyt:
Andra Day
Katy Perry
Elvana Giante
Girl Crush
CeeLo Green
















