Van kleins af droom ek al oor my matriekafskeidrok. Ek het elke jaar soveel mooi matriekafskeidrokke gesien. Die jaar vir my matriekafskeid het uiteindelik aangebreek, maar ek het nie 'n idee gehad hoe ek my rok wil he nie. Ek het so baie idees gehad. Al wat ek geweet het, was dat ek 'n blou rok wou he. Ek, my ma en my tannie het eendag vir my 'n rok gaan soek en toe ek die silwer rok aanpas, was ek mal daaroor. Ek het so gemaklik gevoel en dit het gevoel of die rok net vir my gemaak is. Die aand was baie lekker.
GEWILDSTE VANDAG
RUBRIEKE VANDAG
SPELETJIES VANDAG
Spesiaal vir intekenare!
Elke dag ’n nuwe blokraai, sudoku en woordblom asook ’n weeklikse vasvra élke Vrydag.
SPEEL SAAM










