Desember is nou amper hier en dit beteken somervakansie, son, see en Kersfees. Maak só gereed vir die feestyd nes ons Desember-voorbladster, Cindy Nell. 'n
Dié voormalige Mej. Suid-Afrika skitter nie net op ons voorblad nie, maar is ook 'n suksesvolle sakevrou. Sy besit die maatskappy Cosmetix, saam met haar man Clive.
20 000 SARIE lesers word bederf met Cosmetix-produkte!
Wat is Cosmetix? Cosmetix maak internasionale grimeerreekse meer toeganklik vir Suid-Afrikaners deur verskeie handelsmerke soos Essence, Catrice (Cindy se persoonlike gunsteling) en L.O.V teen mededingende pryse te bied. Nog een van hul topverkopers is Caribbean Tan, die grootste sonverbruiningsreeks in die land. Hierdie produkte is beskikbaar by jou naaste Clicks, Dischem, uitgesoekte Foschini-winkels of aanlyn by TakeAlot.
Vir ‘n bietjie glans, maak gebruik van die volgende grimeerreekse en wenke:
Vir ‘n natuurlike glans en gladde lippe:
Kies jou kleur en lyk prentjieperfek, soos dié op Instagram:
Blink vir die oë:
Kies jou staatmaker-lipkleur:
In ons Desember-uitgawe deel Monica Pienaar, ons skoonheidsredakteur, ‘n gewilde lipstiffie wenk:
Tik lipstiffie met jou ringvinger aan sodat jou lippe lyk asof dit ingeleef of net gevlek is met kleur.
Pleks van ure in die son lê, kan jy jou lyf ‘n songoue glans gee met dié Caribbean Tan-verbruiningsproduk of dit kan selfs ‘n kersgeskenk wees:
Wenke vir hoe om streeplose verbruiningsprodukte aan te wend:













