Ná haar onlangse gróót modeflater by die jaarlikse Met Gala het Madonna gelukkig nie weer die swaks gelede lysie gehaal by die Billboard-musiektoekennings nie.
Hoewel haar huldeblyk aan Prince by dié geleenheid gemengde reaksie uitgelok het, het haar voorkoms nie.
Madonna se Gucci-ontwerp was die perfekte keuse vir die optrede; so gepas vir hoe ons Prince onthou.
Die uitrusting het bestaan uit ’n ligpers broekpak in ’n paisleypatroon-Jacquardstof met ’n bloes van chantilly-kant:

https://cdn.24.co.za/files/Cms/General/d/6183/45d0599e5d934267a7445813919d4a04.jpg Madonna by die 2016 Billboard-musiektoekennings. FOTO Met vergunning van Gucci deur Getty Images
Wat dink jy van Madonna se uitrusting?
Lees nou
Modeskok: oud in nét 45 sekondes!
















