Ek het van graad 8 af geweet, GEEL is my kleur. Ek dra amper elke dag geel. Dit pas by my borrelende persoonlikheid. Ek hou nie van baie frilletjies nie en hou daarvan om plein te wees met 'n tukkie andersheid! Die inspirasie van my rok kom van die fliek af "How to loose a guy in 10 days" My krale is 100% uniek en is deur my Ma gemaak. Ek sal my rok vir niks in die wêreld verruil nie!
GEWILDSTE VANDAG
RUBRIEKE VANDAG
SPELETJIES VANDAG
Spesiaal vir intekenare!
Elke dag ’n nuwe blokraai, sudoku en woordblom asook ’n weeklikse vasvra élke Vrydag.
SPEEL SAAM










