Ek het prente bymekaar gemaak vandat ek jonger was. Toe my groot jaar my"matriekjaar" aanbreek het ek die prente gevat en my rok ontwerp,ek het op pers en silver besluit want dis twee mooi passende kleure wat uniek lyk. My ontwerp het ek na Simri Bridals gevat en siedaar die perfekte droom matriekafskeidsrok!!!
GEWILDSTE VANDAG
RUBRIEKE VANDAG
SPELETJIES VANDAG
Spesiaal vir intekenare!
Elke dag ’n nuwe blokraai, sudoku en woordblom asook ’n weeklikse vasvra élke Vrydag.
SPEEL SAAM










