Die week het gevlieg en die modespan kon nie alles met julle deel nie. Hier is kortliks nog 5 gebeurtenisse wat ons aandag getrek het:
#1 Kim Kardashian dra denim op denim
Kim K, wat bekend is vir haar noupassende kledingstukke, het ons byna op ons rug laat val met dié uitrusting!
#2 Gigi Hadid se bomber-baadjie (van Adidas na Hadidas)
#3 Kendall Jenner en Gigi Hadid vind die selfiestick
#4 Die troue vanVictoria's Secret-model Ana Beatriz Barros en Karim El Chiaty, met Victoria's Secret-strooimeisies soos Isabeli Fontana, Alessandra Ambrósio en vele meer.
’n Handvol modelle maak die mooiste troufoto’s.
#5 Selena Gomez se foto stel nuwe Instagram-rekord vir die meeste likes - 4 miljoen!
Selena het ook meer followers as Taylor Swift.
















