Styl

Nuwe hipnotiese Dior-parfuum

Dié vars Oosterse geur prikkel jou sintuie met note soos Sisiliaanse mandaryn, lemoen, bergamot, jasmyn en vanielje.

Die gesig van Hypnotic Poison is die Franse aktrise Mélanie Laurent, wat bekend is vir haar rol in Inglorious Basterds.

* Beskikbaar vanaf Januarie 2013.

Liesl du Toit

SPELETJIES VANDAG

Spesiaal vir intekenare!CTA

Elke dag ’n nuwe blokraai, sudoku en woordblom asook ’n weeklikse vasvra élke Vrydag. 

SPEEL SAAM