Die Gary Rom Hairdressing-reeks bestaan uit verskeie sjampoes (R210), opknappers (R245) en tuisbehandelings (R310) ontwerp vir spesifieke haartipes. Kies uit die volgende na gelang van jou haarbehoeftes:
- Pure Balance - vir alle haarsoorte
- Hydro-Boost - vir droë hare
- Delicate Repair - vir beskadigde hare
- Replenish - vir gekleurde hare
- Cool Silver - vir grys hare
- Cool Mint - vir mans
* Die Gary Rom Hairdressing-reeks is te kry by Gary Rom-haarsalonne. Vir meer inligting, besoek www.garyromhairdressing.co.za












