Vir jare het ek gedroom oor 'n 'Grecian style' rok. Ek is nie iemand wat van tierlantyntjies hou nie en 'n rok met eenvoudige lyne is gepas vir my. In 'n episode van Project Runway waar hulle moes rokke maak uit Campbell's Soup materiaal het ek my droomrok gesien. Ek het die foto op die internet opgespoor en die kleremaakster het die rok geskets en gemaak.
GEWILDSTE VANDAG
RUBRIEKE VANDAG
SPELETJIES VANDAG
Spesiaal vir intekenare!
Elke dag ’n nuwe blokraai, sudoku en woordblom asook ’n weeklikse vasvra élke Vrydag.
SPEEL SAAM










