Stap 1:
Trek ’n breë streep teen die lyn van jou boonste wimpers met Maybelline Master Smoky Shadow-Pencil (R111).

Stap 2:
Skakeer dit in met die sponsie aan die agterkant van die oogpotlood. Gebruik nou die sponsie om ook ’n donker lyn onder jou oog te skep.

Stap 3:
Rond die voorkoms af met ‘n laag maskara soos Maybelline Colossal Smoky Mascara (R121).

Kyk dié video om te sien presies hoe jy jou oë rokerig kan maak!