SARIE se modespan gee jou elke week ’n kykie na hul styl.

http://www.sarie.com/wp-content/uploads/SAARTJIE-styl6.jpg
Dis nie ’n modesessie nie, dit is ook nie loopplank-mode nie, hierdie is ware straatstyl. Kreatief, interessant, anders!

http://www.sarie.com/wp-content/uploads/Sherlin.jpg Sherlin Barends dra: Top : Kelso by EDGARS | Langbroek : Pick n Pay Clothing |Halsnoer : Ginger Mary by TRUWORTHS | Skoene : Luella | Handsak : Donna-Claire













