Styl

Samantha Stander

Ek wou 'n rok gehad het wat 'n by my sou pas, iets wat eenvoudig is, tog uniek. Dit moes iets van my persoonlikheid vertel het en daar moes groen in die rok gewees het. My groot inspirasie vir die rok was die natuur en die buitelewe hens die idee van die groen en dit moes iets wees wat modern was, maar met 'n ou "vintage".

Sien alle inskrywings

admin

SPELETJIES VANDAG

Spesiaal vir intekenare!CTA

Elke dag ’n nuwe blokraai, sudoku en woordblom asook ’n weeklikse vasvra élke Vrydag. 

SPEEL SAAM