Styl

Sjiek somerstyle

'n Kantvlegsel bly 'n gunsteling vir die somer, maar vanjaar is die visgraatvlegsel hoogmode. As jy sukkel om dié vlegsel te bemeester, is 'n gewone een net so mooi.
<div data-embed24="Images" contenteditable="false" data-pos="Middle"><div class="slide"><img class="article-embed" src="https://cdn.24.co.za/files/Cms/General/d/6225/d7464660d74b4ad089bf09e8041be934.jpg" alt=""></div></div> Poniesterte is altyd in die mode vir somer, maar dis hoe jy dié haarstyl jou eie maak wat dit daardie ekstra oemf gee. Skep volume by jou kroon voordat jy jou hare vasmaak en draai 'n stukkie hare om die rekkie nadat jy klaar is.

* As jou hare te kort is vir dié somerstyle, oorweeg Great Lengths Extensions om langer hare te kry. Skakel 011 326 1525 of besoek www.greatlengths.co.za vir meer inligting.

Liesl du Toit

SPELETJIES VANDAG

Spesiaal vir intekenare!CTA

Elke dag ’n nuwe blokraai, sudoku en woordblom asook ’n weeklikse vasvra élke Vrydag. 

SPEEL SAAM