Styl

Skoonheidsbederf voor Kersfees

Babor het ’n Advent-kalender saamgestel met klein ampules gekonsentreerde produkte wat jy elke dag by jou skoonheidsroetine kan insluit.

*R1 100 by uitsoek-salonne en -spa’s. Skakel 011 467 0110 vir meer inligting.

Liesl du Toit

SPELETJIES VANDAG

Spesiaal vir intekenare!CTA

Elke dag ’n nuwe blokraai, sudoku en woordblom asook ’n weeklikse vasvra élke Vrydag. 

SPEEL SAAM