Styl

sonja pierucci

My eerste keuse van 'n rok was blou maar toe ek die rok aan pas het hy so mooi gelyk. Ek het nie 'n insperasie gehad nie want toe ek sien hoe mooi die rok lyk het ek op daardie oomblik my keuse gemaak en dit was die beste keuse. Hy verander van lig na donker dit was ongelooflik mooi

Sien alle inskrywings

admin

SPELETJIES VANDAG

Spesiaal vir intekenare!CTA

Elke dag ’n nuwe blokraai, sudoku en woordblom asook ’n weeklikse vasvra élke Vrydag. 

SPEEL SAAM