Spesiaal vir SARIE-lesers! Gebruik die kode 'SUPER10' om 10% afslag te kry op alle kategorieë beskikbaar op Superbalist wanneer jy voor 26 November 2019 aankope maak.
Deel jou dan kopie op sosiale media en 'tag' @sarietydskrif en @superbalist op Instagram en Facebook. Jy staan 'n kans om 'n Superbalist-geskenkbewyse ter waarde van R1000 te wen om te gebruik vir Suid-Afrika se grootste mode-uitverkoping op 29 November: Black Friday!
Bepalings en voorwaardes:
- Gebruik die kode SUPER10 by die betaalpunt om jou 10% afslag te kry
- Die kode SUPER10 verval op 25/11/2019 om 23:59
- Die afslag is slegs van toepassing op volprys-items
- Die afslag is nie vir items wat reeds op promosie of uitverkoping is nie
- Die items in die foto is nie gewaarborg om te kwalifiseer vir die 10% afslag nie
- 'n Minimum van R450 moet spandeer word vir gratis aflewering
- 'n Aankope moet gemaak word op Superbalist met die kode SUPER10 teen 25/11/2019 om 23:59 en 'n foto van die aankope moet op sosiale media gedeel word waarin SARIE Tydskrif en Superbalist genoem is om te kwalifiseer vir die kans om 'n R1000 Superbalist Black Friday geskenkbewyse te wen.













