Styl

Stap saam vir borskanker

Dié jaarlikse staptog is hope pret en geld word ingesamel vir borskankeropvoeding en -bewustheid.

Hier is die besonderhede vir die staptogte in Johannesburg en Kaapstad.

JOHANNESBURG

Wanneer: Sondag 21 Oktober

Waar: Marks Park-sportklub, Judithstraat, Emmarentia

Wegspringtye: 08:00 vir die 8 km-staptog, en 08:30 vir die 5 km-staptog

Koste: R85 per volwassene, R60 vir kinders

KAAPSTAD

Wanneer: Sondag 4 November

Waar: Groenpunt-sportterrein, Vleistraat, Groenpunt

Wegspringtye: 08:00 vir die 10 km-staptog, 08:30 vir die 5 km-staptog

Koste: R85 per volwassene, R60 vir kinders

* Vir meer inligting skakel 0861 000 287, of besoek www.ithembawalkathon.co.za om aanlyn in te skryf.

Liesl du Toit

SPELETJIES VANDAG

Spesiaal vir intekenare!CTA

Elke dag ’n nuwe blokraai, sudoku en woordblom asook ’n weeklikse vasvra élke Vrydag. 

SPEEL SAAM