Dit is baie eenvoudig!
Besoek die We are women-Facebookblad, klik op die "competition"-blokkie en antwoord 'n paar vrae oor jou leefstyl. Jy kan een van 10 geskenkpakke ter waarde van R1000 elk WEN!
Dit is nie al nie! Die opwindendeLil-lets-applikasie (app) op Facebook maak dit maklik om die beste produk vir jóú behoeftes te kry. Dis baie eenvoudig om te volg - kyk na die stappe hieronder:
- Jy vul jou ouderdom en e-posadres in
- Kies die opsies wat jou maandelikse siklus die beste beskryf
- Stel jou geskenkpak saam
- En siedaar, Lil-lets kies vir jou die beste produkte uit hul reeks, spesiaal vir jou behoeftes, én jy staan 'n kans om te WEN!
*Die wenners word in Augustus aangekondig. Terme en voorwaardes geld, en is beskikbaar op die 'We are Women SA-Facebookblad' Die wedstryd sluit 31 Augustus 2013

http://www.facebook.com/wearewomensa/app_459498524128239