Volgens redakteur Heather Parker lyk dit tog of mense in langtermynverhoudings meestal gelukkig is met hul sekslewe. Sowat 11 181 mense is by dié aanlynopname betrek.
|
Mense in langtermyn-verhoudings is meer geneig om seks met hul maat as "die beste ooit" te beskryf. Byna die helfte (sowat 48% van mans en 46% van vroue) sê hulle geniet seks met hul maat "elke keer". |
Sowat ’n kwart (23%) van mans het al vir seks betaal, terwyl 4% van vroue wat meer as R30 000 p.m. verdien dit al gedoen het, en net 1% van vroue wat minder verdien. |
|
Sowat 83% van mans en 87% van vroue is verlief op hul seksmaat. |
Die oorgrote meerderheid (sowat 82% van mans en 88% van vroue) sê seks buite die huwelik is uit. |
|
62% van mans het al 'n one-night stand gehad, teenoor 45% van vroue. |
Sowat 'n kwart (23%) van mans het al vir seks betaal, terwyl 4% van vroue wat meer as R30 000 p.m. verdien dit al gedoen het, en net 1% van vroue wat minder verdien. |
*Besoek The Great South African Sex Survey vir meer inligting.















