Oogtrauma is enige besering wat die oog of omringende strukture betrek, byvoorbeeld die ooglede of orbitale bene.

GEBORG
Die Kaap Ooghospitaalbeskik oor meer as 20 chirurge uit die Kaapstadse metropoolgebied wat hier opereer. Die hospitaal se missie is om hul toonaangewende chirurge van die mees gevorderde geriewe en nuutste tegnologie te voorsien.















