GEBORG
Kaap Ooghospitaal
Die Kaap Ooghospitaal beskik oor meer as 20 chirurge van reg oor die Kaapstadse metropoolgebief wat hier opereer. Die hospitaal se missie is om hul toonaangewende chirurge van die mees gevorderde geriewe en jongste tegnologie te voorsien.















