Welstand

Slanker met SARIE: Toets jou fiksheid en kry weer jou lyf én jou selfvertroue terug

Luister na die artikel
-00:00
Intekenare kan na hierdie artikel luister

Die laaste paar maande het jou oefenroetine ontspoor en jou eetgewoontes gaan meer oor emosionele eet as gesond eet. Jy voel ongesond, onfiks en buite beheer. En waarskynlik teleurgesteld in jouself.

Dit maak nie saak hoe jy by dié punt uitgekom het nie, hier is goeie nuus. Slanker met SARIE is 'n aanlyn dieet- en oefenprogram wat wetenskaplik ontwerp is om jou by te staan om weer jou lyf, jou gesondheid én jou selfvertroue terug te kry.

SKRYF IN!

Doen gerus die fiksheidstoets hier onder

Tel jou punte op en kyk aan die einde hoe jy gevaar het. Dít sal 'n aanduiding wees van waar in die program jy behoort te begin!

Slanker met SARIE
Slanker met SARIE

NOTA

Hierdie is natuurlik net 'n riglyn. As jy voel jy wil eerder op 'n laer vlak begin, doen dit! En as jy voel asof jy nog nie reg is om aan te beweeg nie, herhaal gerus 'n week - jy kan dit teen jou eie pas doen.

Begin jou slanker-reis

SPELETJIES VANDAG

Spesiaal vir intekenare!CTA

Elke dag ’n nuwe blokraai, sudoku en woordblom asook ’n weeklikse vasvra élke Vrydag. 

SPEEL SAAM