Covid-19

COVID-19 | 960 nuwe gevalle, nog 9 sterftes aangemeld

Luister na die artikel
-00:00
Intekenare kan na hierdie artikel luister

Hier is jongste syfers in grafika:

2022-06-18 21:04:30

960 nuwe gevalle, nog 9 sterftes

Volgens die Nasionale Instituut vir Oordraagbare siektes se jongste verklaring wat pas uitgereik is, is 960 nuwe Covid-19-gevalle Saterdag in Suid-Afrika aangemeld.

6 781 toetse is vandag gedoen, dus is die positiwiteitskoers 14.16%.

Nog 9 sterftes is aangemeld.

Kumulatiewe gevalle: 3 985 606

Dodetal: 101 598

2022-06-18 20:03:45

2022-06-18 19:45:02

2022-06-18 19:31:59

2022-06-18 08:10:15

Aktiewe gevalle

Daar is altesame 14 798 aktiewe gevalle landwyd.

So lyk die syfers per provinsie:

Gauteng: 1 950

KwaZulu-Natal: 2 973

Limpopo: 125

Mpumalanga: 525

Noord-Kaap: 1 956

Noordwes: 607

Oos-Kaap: 930

Vrystaat: 1 325

Wes-Kaap: 4 407

2022-06-18 08:10:11

2022-06-18 08:10:04

Jongste syfers

Nuwe gevalle

Altesame 971 nuwe gevalle is volgens die Nasionale Instituut vir Oordraagbare siektes se jongste verklaring in Suid-Afrika aangemeld. Dit het die kumulatiewe gevalle tot 3 984 646 laat syg.

Sterftesyfer

Nog 5 sterftes is aangemeld. Dit bring die sterftesyfer op 101 589 te staan.

Herstelsyfer

Uit die 3 984 646 infeksies het 3 868 259 mense al herstel. Dit verteenwoordig 'n herstelsyfer van 97,1%.

Inentings

Altesame 36 594 656 dosisse entstof is reeds toegedien.

2022-06-18 08:04:43

SPELETJIES VANDAG

Spesiaal vir intekenare!CTA

Elke dag ’n nuwe blokraai, sudoku en woordblom asook ’n weeklikse vasvra élke Vrydag. 

SPEEL SAAM