Nuus

Live Article Test

Luister na die artikel
-00:00
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Pres. Donald Trump van Amerika wat Maandagaand ’n 30%-invoertarief aangekondig op Suid-Afrikaanse produkte wat na Amerika uitgevoer word.Foto: AFP
Pres. Donald Trump van Amerika wat Maandagaand ’n 30%-invoertarief aangekondig op Suid-Afrikaanse produkte wat na Amerika uitgevoer word.Foto: AFP

KYK | Nicki Minaj se rondings ‘moeilik om mis te kyk’ – Trump


Pres. Donald Trump het sy “no. 1-aanhanger” Nicki Minaj se rondings tydens ’n Republikeinse saamtrek in Michigan geprys. “Dis moeilik om mis te kyk,” het hy oor die rapper se figuur gesê. Minaj het later haar steun aan Trump herbevestig en die skare aangemoedig om die politieke beweging te steun.
Marelize Barnard
Marelize Barnard

Kwik styg behoorlik voor VSA se komende verkiesing

Die Demokrate is oorgehaal om die meerderheid setels in die Amerikaanse middeltermynverkiesing te verower, terwyl pres. Donald Trump Republikeine aanmoedig om, anders as in die verlede, vroeë stemme uit te bring voor die amptelike stemdag op 3 November.
Pres. Donald Trump Donderdag in lowa.
Pres. Donald Trump Donderdag in lowa. Getty Images

Iran laat onderhandelinge glo sloer om Trump by stembus te pootjie

Iranse amptenare erken dat Iran onderhandelinge met die VSA doelbewus systap om pres. Donald Trump polities voor die Amerikaanse middeltermynverkiesing in November te ondermyn.
Drie senior Iranse amptenare së Iran is daarvan oortuig dat Trump gereed is om hernude aanvalle van stapel te stuur in 'n poging om die dooie punt in die agt maande lange oorlog uit die weg te ruim

LEES MEER
’n Iranse soldaat wys vroulike vrywilligers op 'n opleidingskamp in Teheran, Iran, hoe om 'n gasmasker te gebruik. Iranse amptenare het erken dat Iran onderhandelinge met die VSA doelbewus vertraag om pres. Donald Trump polities te ondermyn voor die Amerikaanse middeltermynverkiesing in November.
’n Iranse soldaat wys vroulike vrywilligers op 'n opleidingskamp in Teheran, Iran, hoe om 'n gasmasker te gebruik. Iranse amptenare het erken dat Iran onderhandelinge met die VSA doelbewus vertraag om pres. Donald Trump polities te ondermyn voor die Amerikaanse middeltermynverkiesing in November. Getty Images

Alles op die spel in VSA se tussenverkiesing

Kiesers sal nuwe lede van die huis van verteenwoordigers en die senaat kies, asook goewerneurs oor die land heen. Al gaan dit nie oor die presidentskap nie, is die hoë inset onmiskenbaar. Meer as 100 miljoen mense gaan waarskynlik stem, en teen 12 Oktober is 'n rekordbedrag van $3.8 miljard reeds aan politieke advertensies bestee.

LEES MEER
Marelize Barnard
Marelize Barnard

VSA-verkiesing: Demokrate kan Trump se vlerke knip

Die Amerikaanse middeltermynverkiesing wat op 3 November plaasvind, is nie net 'n toets van pres. Donald Trump se gewildheid nie.
Indien die Demokrate daarin slaag om die meerderheid verteenwoordigers in die kongres te kry. kan dit Trump se impak op talle vlakke merkbaar beperk.

LEES MEER

Pres. Donald Trump
Pres. Donald Trump. Reuters
Marelize Barnard
Marelize Barnard

Komende Amerikaanse verkiesing ’n barometer vir Trump

Met pres. Donald Trump wat onder Amerikaners eerder ongewilder as gewilder raak volgens 'n gemiddelde van die peilings wat al gedoen is, is net sowat 38% tevrede met sy werk die afgelope twee jaar van sy tweede termyn - kan kiesers basies nou keer dat hy die land verder regeer soos dit hom pas.

LEES MEER

Trump wen weer oorloë, stuur iemand vir ewig maan toe en hernoem KI

Of dit nou 'n "energie-skietstilstand tussen Rusland en Oekraïne is, die toekenning van die Nobelprys vir vrede wat eintlik aan Amerika, oftewel dan aan hom, toegeken moes word of kunsmatige intelligensie, wat voortaan as superintelligensie bekend sal staan, pres. Donald Trump sê sy se op sosiale media.

LEES MEER

VSA-verkiesing: Trump op blitstoer midde-in taai stryd

Met 'n bietjie meer as drie weke oor voor die Amerikaanse middeltermynverkiesings. begin pres. Donald Trump (80) vandeesweek met 'n nuwe veldtogtoer deur dele van die land waar verskeie Republikeinse kandidate teen taai opposisie te staan kom.

LEES MEER
Pres. Donald Trump praat op ’n verkiesingsaamtrek in Clarksville, Tennessee.
Pres. Donald Trump praat op ’n verkiesingsaamtrek in Clarksville, Tennessee. AFP

Vance kap na Demokrate, noem hulle 'party van haat'

JD Vance, Amerikaanse visepresident, het Donderdag die Demokrate "die party van haat" genoem op die Republikeine se konvensie vir die middeltermynverkiesing in November.
"Die Demokratiese kandidate in hierdie verkiesing sal vir jul kinders së wat hulle mag së, hoe hulle mag leef, en die belangrikste van alles, wie hulle behoort te haat," het Vance op die konvensie in Dallas gesê.

LEES MEER
JD Vance, Amerikaanse visepresident, op die Republikeinse konvensie in Dallas.
JD Vance, Amerikaanse visepresident, op die Republikeinse konvensie in Dallas. Getty Images

SPELETJIES VANDAG

Spesiaal vir intekenare!CTA

Elke dag ’n nuwe blokraai, sudoku en woordblom asook ’n weeklikse vasvra élke Vrydag. 

SPEEL SAAM