Omgewing

WEERKAART | Die weer in jou streek Vrydag

Luister na die artikel
-00:00
Intekenare kan na hierdie artikel luister
weerkaart
weerkaart (weerkaart)

Die Suid-Afrikaanse Weerdiens waarsku oor toestande Vrydag wat bevorderlik is vir die ontstaan van wegholveldbrande in die westelike dele van Noordwes, die oostelike dele van die Noord-Kaap, die Vrystaat, Mpumalanga en Limpopo, asook die noordelike en die verre-suidwestelike dele van KwaZulu-Natal.

Gauteng

Sonnig en warm.

• Pretoria: 15 °C tot 29 °C

• Johannesburg: 14 °C tot 27 °C

• Vereeniging: 14 °C tot 28 °C

Mpumalanga

Sonnig en warm. Baie warm in die Laeveld.

• Mbombela: 14 °C tot 29 °C

• eMalahleni: 9 °C tot 26 °C

• Standerton: 8 °C tot 27 °C

• Skukuza: 11 °C tot 32 °C

Limpopo

Sonnig en warm tot baie warm.

• Polokwane: 9 °C tot 29 °C

• Tzaneen: 12 °C tot 32 °C

• Musina: 14 °C tot 35 °C

• Lephalale: 14 °C tot 33 °C

• Mokopane: 11 °C tot 31 °C

Noordwes

Gedeeltelik bewolk, winderig en warm met enkele donderstorms in die oggend in die weste.

• Potchefstroom: 11 °C tot 28 °C

• Mahikeng: 12 °C tot 29 °C

• Rustenburg: 12 °C tot 29 °C

• Vryburg: 11 °C tot 29 °C

Vrystaat

Gedeeltelik bewolk, winderig en warm met enkele donderstorms in die oggend in die weste.

• Bloemfontein: 13 °C tot 25 °C

• Bethlehem: 8 °C tot 25 °C

• Kroonstad: 12 °C tot 28 °C

• Ficksburg: 10 °C tot 24 °C

Noord-Kaap

Mistig in die kusgebied met enkele donderstorms in die ooste, waar dit winderig sal wees, andersins gedeeltelik bewolk en koel tot warm.

• Upington: 12 °C tot 26 °C

• Kimberley: 14 °C tot 23 °C

• Alexanderbaai: 13 °C tot 19 °C

• Sutherland: 0 °C tot 21 °C

Wes-Kaap

Mistig in die kusgebied, andersins gedeeltelik bewolk en koel maar warm in die oostelike binneland.

• Kaapstad: 12 °C tot 19 °C

• Vredendal: 10 °C tot 22 °C

• George: 9 °C tot 20 °C

• Worcester: 8 °C tot 22 °C

• Beaufort-Wes: 13 °C tot 27 °C

Oos-Kaap

Bewolk, mistig en koel in die oggend in die weste, andersins gedeeltelik bewolk en warm met enkele donderstorms.

Winderig, bewolk en koel tot warm in die ooste met enkele donderstorms.

• Gqeberha: 13 °C tot 19 °C

• Graaff-Reinet: 11 °C tot 26 °C

• Oos-Londen: 14 °C tot 23 °C

• Port St. Johns: 14 °C tot 25 °C

• Mthatha: 13 °C tot 28 °C

KwaZulu-Natal

Miskolle in die oggend in die binneland, andersins gedeeltelik bewolk en warm tot baie warm.

• Durban: 19 °C tot 25 °C

• Richardsbaai: 20 °C tot 32 °C

• Pietermaritzburg: 12 °C tot 30 °C

• uMnambithi (Ladysmith): 11 °C tot 29 °C

SPELETJIES VANDAG

Spesiaal vir intekenare!CTA

Elke dag ’n nuwe blokraai, sudoku en woordblom asook ’n weeklikse vasvra élke Vrydag. 

SPEEL SAAM