Promosie

Bepalings en Voorwaardes

Luister na die artikel
-00:00
Intekenare kan na hierdie artikel luister

KOMPETSIEREëLS, BEPALINGS EN VOORWAARDES:

Die kompetisie is geldig vanaf XX tot 17:00 op XX. Jy moet die wettige eienaar van die selfoonwees of die eienaar se toestemming hê om die selfoon te gebruik. Jy mag soveelkeer inskryf soos wat jy wil. In die geval van 'n kompetisie met meer as eenprys en veelvoudige trekkings, mag deelnemers slegs een keer per kompetisiewen. Personeel van Media 24, die borg en hul nabye familie sowel as huladvertensie-agentskappe mag nie deelneem nie. Wenners word per lukrake trekkinggekies en sal telefonies in kennis gestel word. Indien 'n wenner nie binne drieoproepe gedurende werksure bereik kan word nie, word 'n nuwe wenner gekies.Wenners se name sal op (kuier.co.za) gepubliseer word. Media24 en die prysborgaanvaar geen verantwoordelikheid vir enige skade wat kan spruit uit deelnameaan hierdie kompetisie nie. Pryse is nie oordraagbaar nie en kan nie vir 'nander prys of kontant geruil word nie. Die borg is verantwoordelik virverskaffing van pryse binne 'n redelike tyd (8-12 weke).

Jy mag net een keer in ses maande 'n kompetisie wen. Dit isdie wenner se verantwoordelikheid om 'n adres vir aflewering bedags of 'nposadres (woonplek eerder as 'n posbusadres) te verskaf en teenwoordig te weesom die prys te ontvang en/of die prys betyds by 'n poskantoor af te haal(indien van toepassing). Media24 en die borg aanvaar geen verantwoordelikheidvir die verlies van die prys as die wenner nie teenwoordig was om dit teontvang nie of nalaat om dit by 'n poskantoor af te haal.

Met deelname aan hierdie kompetisie stem jy in dat Media24en die borg jou af en toe mag kontak rakende promosies en ander bemarking watvir jou relevant kan wees, onderhewig aan jou reg om sulke promosies enbemarking te weier. Met deelname aan die kompetisie stem jy in tot dieverwerking van jou persoonlike inligting in ooreenstemming met dieMedia24-privaatheidsbeleid, wat beskikbaar is byhttps://www.media24.com/privacy/.Ons enons borge behou die reg voor om die kompetisie of enige prys of enige aspekdaarvan sonder enige kennisgewing te verander, uit te stel, op te skort of tekanselleer. In so 'n geval stem jy in om afstand te doen van enige regte,belange of verwagtinge wat jy dalk mag hê teenoor Media24 of ons borge en erkendat jy niks teen ons en ons borge sal kan verhaal nie.

SPELETJIES VANDAG

Spesiaal vir intekenare!CTA

Elke dag ’n nuwe blokraai, sudoku en woordblom asook ’n weeklikse vasvra élke Vrydag. 

SPEEL SAAM