Devilsdorp, wat eksklusief op Showmax te sien is, delf dieper as ooit tevore om die ware feite agter die moorde te onthul . . . en dis meer ongeloofbaar as enigiets wat al voorheen gehoor is.
Deur diepte-ondersoeke en onderhoude met oorlewendes en speurders, onthul Devilsdorp wat werklik die moordenaars motiveer het, en hoe die kringleier van die moorddadige kultus hul godsdienstige oortuigings manipuleer het om hulle sover te kry om ondenkbare dinge te doen.
As 'n resultaat sal kykers seker aspekte van hul eie oortuigings bevraagteken.
Kyk ‘Devilsdorp' nou
Kyk elke episode van Devilsdorp eksklusief op Showmax wanneer jy inteken vanaf net R39 per maand. Jy kan dit vanaf die skerm van enige toestel kyk, en daar is geen kontrak nie, dus kan jy enige tyd kanselleer.
Showmax laat mense toe om reekse en rolprente van wêreldgehalte, regstreekse sport, kinderprogramme en meer te stroom of af te laai, wat beteken jy kan die vermaak waarvan jy hou enige plek, enige tyd kyk.












