Promosie

Hier is wonderlike Samsung-slimfone en ander toestelle vir jou of ’n geliefde se kerskous

Luister na die artikel
-00:00
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Foto: Verskaf.
Foto: Verskaf.

Dit is geen maklike taak om die volmaakte geskenk te vind nie. En die perfekte foon? Dít verg in diepte navorsing om jou keuse te beperk en die regte een te kies wat aan al die vereistes voldoen.

Android-liefhebbers sal hierdie keur van onlangse Samsung-bekendstellings waardeer wat sal sorg dat jy op hoogte is met die jongste tegnologie.

Dit is die geskenk wat aanhou gee as jy reg is om 'n blywende indruk te maak. Dit is immers die seisoen van vrygewig wees.

Samsung Galaxy S21 of S21+ 5G

Hierdie gesofistikeerde moet-hê-toestelle bemagtig jou om maklik te deel en in verbinding te kom met gevorderde kamera- en video-vermoë, 'n treffende nuwe ontwerp, kragtige prestasie en gestroomlynde aansluitbaarheidsvermoëns.

Met Hybrid Optic Zoom en verbeterde Super Resolution kan jy met duidelikheid en presisie tot 30x inzoem. En die nuwe Zoom Lock help stabiliseer jou foto's.

Die 5G-toegeruste Galaxy S21-reeks bou op sy indrukwekkende nalatenskap voort om 'n vlagskip-ervaring van hoogstaande gehalte te bied wat elke dag epies maak.

  • Galaxy S21+ 5G - RRP R22 499*
  • Galaxy S21 5G - RRP R18 999
Foto: Verskaf.
Foto: Verskaf.

Galaxy S21 Ultra 5G & Ecosystem

Hierdie bykomstighede sal jou slimfoonervaring tot 2022 en verder vat. Maak die meeste van jou Samsung Galaxy S21 Ultra 5G-ervaring met die Galaxy Watch3 en die Galaxy Buds.

  • Galaxy Buds - RRP vanaf R2 499
  • Galaxy Watch - RRP vanaf R6 999

Galaxy S21-reeks

Hierdie epiese reeks toestelle word aangedryf deur die gevorderdste verwerker nóg op 'n Galaxy-toestel, asemrowende kant-tot-kant-120Hz-beeldskerms en 'n groot battery vir ononderbroke produktiwiteit en vermaak.

Baie mense is veral opgewonde oor die Galaxy S21 se epiese professionele-graad kamerategnologie - innovering wat sal omskep wat jy met 'n slimfoon kan doen.

Neem verstommende helder foto's van hoë gehalte met die groot 64MP-sensor. Selfs in donker toestande neem dit volop lig in om die ryk beeldgehalte te kry waarvan jy hou. Dit is alles in die besonderhede.

Foto: Verskaf.
Foto: Verskaf.

Galaxy S21

Kry video van rolprentgehalte in die palm van jou hand. Lê ongelooflike besonderhede in 8K-resolusie vas met uiters gladde aksie teen 24 rame per sekonde.

Nou kan jy dadelik Instagram-gereed wees. Portrette het nog nooit beter gelyk nie. Neem foto's wat vir sosialemedia-toevoer reg is sonder al die redigering.

  • Galaxy S21+ 5G - RRP R22 499
  • Galaxy S21 5G - RRP R18 999
  • Galaxy S21 Ultra 5G - RRP R27 999

*Voorraad en pryse korrek teen ons druktyd - afhanklik van kleinhandel en beskikbaar terwyl voorraad hou.

SPELETJIES VANDAG

Spesiaal vir intekenare!CTA

Elke dag ’n nuwe blokraai, sudoku en woordblom asook ’n weeklikse vasvra élke Vrydag. 

SPEEL SAAM