Maak gereed om die koppe te laat draai, want die nuwe Corolla Hatch isbetroubaar én stunning.
Dit is tyd om weer die wind in jou hare te voel! Vat die langpad methierdie beauty van Toyota.
Toyota Corolla is allanger as 50 jaar 'n naam wat mense ken en vertrou. Dis 'n gesinsmotor enma-se-taxi wat betroubaar en kostedoeltreffend is. Maar jy wil méér hê, nè?
Die nuwe Corolla Hatch kombineeralles wat jy liefhet met die elegante ontwerp van 'n luikrugmotor. Jy hetspasie vir die nasie, sowel as al die lekker features wat jy van 'n nuwe rydingverwag.
Hoe klink koordlose selfoonherlaaiing, Bluetooth- en USB-konnektiwiteit, 'nturbo-aangejaagde enjin en premium tegnologie? Die Corolla #HasItAll
By dit alles kry jy ook die gemoedsrus dat jy met 'n betroubare Toyota ry. En natuurlik, dit is sexy!
Klikhier vir meerinligting oor hierdie stunner.
Kry dit alles!















