Promosie

Dís wonderkompos!

Dit is nie meer nodig om jou eie wurmkompos met 'n lang en moeisame proses te kweek nie.

Wonder Or­ganic Vermicompost is die antwoord alles in een sak.

Meng die wurmkompos by jou potgrond in vir binnenshuise gebruik voordat jy plant of meng dit by die bestaande grond in.

Meng dit in die tuin by die oppervlakgrond om plante in en voeg dit by plantgate wanneer oorgeplant of nuwe plante ingesit word.

Saad wat in saailingmengsels of in voorbereide beddings gesaai word, sal groot voordeel trek uit die byvoeging van wurmkompos by die mengsel wat saailinggroei sal verbeter.

SPELETJIES VANDAG

Spesiaal vir intekenare!CTA

Elke dag ’n nuwe blokraai, sudoku en woordblom asook ’n weeklikse vasvra élke Vrydag. 

SPEEL SAAM