Promosie

Eet net dit wat jy vertrou

Die nuwe YouTube-kanaal CatchCook is 'n avontuur- en leefstylkanaal wat 'n etiese, volhoubare en organiese leefstyl aanmoedig en wat wys hoe mense verantwoordelikheid kan neem vir dít wat hulle en hul gesinne eet: Eet net wat jy vertrou - vertrou net dit wat jy self kweek.

Hierdie kookkanaal handel oor 'n organiese leefstyl van hengel, spieshengel, jag, duik en boerdery.

Dié leefstyl wys dat mense siektes kan vermy deur nie vleis te eet wat antibiotika en groeihormone bevat nie, geneties aangepaste graan, waar onkruiddoders gebruik is in die verbouing daarvan, produkte wat preserveermiddels bevat en waar diere oormatige adrenalien afskei as gevolg van die wrede slagproses waardeur hulle gaan.

Eet net wat jy vertrou - vertrou net dit wat jy self kweek

Dis 'n internasionale webwerf, trots in Suid-Afrika begin en verder uitgebrei vir die internasionale gemeenskap.

KOM SAAM TERWYL SAMPIOENE GEOES WORD

VAN DIE BOOM TOT DIE BORD

https://youtu.be/yqHxRDblUbM

SPELETJIES VANDAG

Spesiaal vir intekenare!CTA

Elke dag ’n nuwe blokraai, sudoku en woordblom asook ’n weeklikse vasvra élke Vrydag. 

SPEEL SAAM