Promosie

Hier’s die wenners van die tabletrekenaars!

Luister na die artikel
-00:00
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Intekenare kon inskryf vir ’n kans om ’n tabletrekenaar van Packard Bell te wen.
Intekenare kon inskryf vir ’n kans om ’n tabletrekenaar van Packard Bell te wen.

Lojale Netwerk24-intekenare het onlangs die kans gehad om 'n tabletrekenaar van Packard Bell ter waarde van R3 700 elk te wen.

Benewens die feit dat Netwerk24 jou ingelig wil hou met die voorste nuus, raad, wenke en vermaak in Afrikaans, wou hulle ook graag hul lojale intekenare beloon deur dit selfs nog makliker te maak om alles wat Netwerk24 hul bied, te benut.

Daarom het hulle met Packard Bell saamgespan en aan intekenare die geleentheid gebied om 'n Packard Bell-tabletrekenaar te wen.

Die gelukkige wenners van oor die land heen is:

  • Elna Rossouw van Johannesburg
  • Ina Harrison van Groot-Brakrivier
  • Louan Visser van Roodepoort, Johannesburg
  • Arina Smit van Lambertsbaai
  • Marianne Kruger van Bloemfontein
  • Cherine Wambach van Pretoria
  • Brenda Snyman van Bloemfontein
  • Lourens Kriel van Gauteng
  • Katryn Helberg van Phalaborwa
  • Pieter Malan van Brits
  • Christo Bernard van Wonderboom, Pretoria
  • Anthony Otto van Malmesbury
  • Mariette du Plessis van Waterkloof, Pretoria
  • Beulah Botha van Onrus, Hermanus
  • Marietjie Swart van Fochville, Gauteng
  • Johan Joubert van die Strand
  • Louise Snyman van Polokwane
  • Marina van Deventer van Heidelberg, Wes-Kaap
  • Riaan Kruger van Montana, Pretoria
  • Carike Kotze van die Paarl
  • Dr. Peter Krause van George

Die gelukkige wenners se splinternuwe toestel waarop hulle Netwerk24 se volledige aanbod van lees-, luister- en kykinhoud daagliks kan geniet, word binnekort afgelewer. Wat 'n lekker bederf!

Baie geluk aan al die wenners en dankie vir jul lojale ondersteuning.

SPELETJIES VANDAG

Spesiaal vir intekenare!CTA

Elke dag ’n nuwe blokraai, sudoku en woordblom asook ’n weeklikse vasvra élke Vrydag. 

SPEEL SAAM