Promosie

Jou eenstop-winkel vir skool-inkopies

Luister na die artikel
-00:00
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Foto: verskaf
Foto: verskaf

GEBORG: Gehalte en gemak gewaarborg! Koop slim en ervaar die verskil

Met die nuwe skooljaar wat vinnig naderkom en die stormloop om daarvoor gereed te maak, is Woolworths jou trotse en allerbeste bestemming vir skooldrag, wat met sy uiteenlopende reeks produkte van topgehalte vir ouers en kinders voorsiening maak. Ervaar die verskil met Woolworths se toewyding tot gehalteprodukte wat duursaamheid, gemak en styl kombineer.

Duursame Skoolbenodigdhede

Die minsorg-reeks is maklik om te stryk - met alles, van hemde tot rompe, wat ontwerp is om blitsig gereed te kry. Laat jou kinders toe om op leer en pret te fokus.

Die UV-bestande swem- en sportdrag vir skool verseker dat aktiewe leerders tydens al hul buitemuurse aktiwiteite beskerm is. Ons deftige skoolbaadjies, spog met sakke wat inkbestand is as beskerming teen lekkende penne en verseker dat die baadjie inderdaad deur die hele skooljaar hou.

Kortbroeke, Frokkies, Rompe en Hemde

Die reeks skool-kortbroeke - in gerieflike dubbelpakke beskikbaar vanaf R199 - is van 'n liggewig-veselmengsel gemaak, met 'n spesiale vlekwerende afwerking vir min sorg en strykwerk. Vir meisies is daar dubbelpak-rompe, vanaf R239, van vlekwerende materiaal, in 'n A-lynsnit met 'n versteekte sak en rekband wat netjies en gemaklik pas.

Die hemde is ook beskikbaar in dubbelpakke, vanaf R199, en gemaak van 'n liggewig-katoenmengsel wat lug deurlaat, met sorg verkry is en min strykwerk verg.

Minsorg-skoolbroeke vir seuns, vanaf R199, is gemaak van vlekwerende materiaal as beskerming teen kolle en wat duursaamheid verleng. Vir jonger seuns (5-9 jaar) het die broeke 'n rekband, en vir ouer seuns (10-16 jaar) 'n klassieke gulp voor.

Veiligheid is 'n prioriteit meet weerkaatsende afwerking op skooltasse en rugsakke vanaf R299 as bykomende beskerming vir die kleingoed.

Eko-vriendelike Skoolskoene en Sportdrag

Al Woolworths se skoolskoene is gemaak van herwonne materiaal wat omgewingsbewustheid en gemak kombineer. Die boleer, anatomies korrekte snit, opgestopte binnesool en buigbare sole is deur voetkundige navorsers goedgekeur en verseker jou kinders se voete het die buigsaamheid en ruimte wat dit nodig het.

Vir sportgeesdriftiges is daar T-hemde vanaf R129 en kortbroekpakke van twee vanaf R229, wat vogbestuurstegnologie bevat en gemak op en van die veld af verskaf. Kry die dubbelpak-gholfhemde vanaf R229, wat spog met UV-beskerming om 98% van die skadelike sonstrale afweer vir veiliger buitenshuise aktiwiteite.

Dansdrag for Divas

Vir aspirant balletdansers het ons 'n lieflike reeks ballet-benodigdhede. Van leotards vanaf R169 tot balletskoene vanaf R199. Elke artikel is vir gemak en ondersteuning geskep. Balletrompies, vanaf R149, is gemaak van mikrovesel-materiaal en -gare wat 'n besonderse sagtheid verskaf.

Om die ensemble af te rond is balletkouse beskikbaar in dubbelpakke vanaf R99,95, gemaak van nylon vir duursaamheid en rekstof vir bykomende gemak.

UV-bestande Swemdrag

Die versameling swemdrag vir kinders, vanaf R139, is gemaak vir materiaal wat vinnig droog word met bykomende rekbaarheid wat gemaklik pas. Die UV-bestande materiaal weer 98% van die skadelike sonstrale af, wat verseker jou kleingoed is veilig in die son.

Dis duidelik waarom terug skool toe die beste is by Woolies!

Digitale: span

SPELETJIES VANDAG

Spesiaal vir intekenare!CTA

Elke dag ’n nuwe blokraai, sudoku en woordblom asook ’n weeklikse vasvra élke Vrydag. 

SPEEL SAAM