Promosie

Kom FLOW saam!

Luister na die artikel
-00:00
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Foto: Verskaf
Foto: Verskaf

The JesusCollective stel hierdie naweek hul splinternuwe album bekend - FLOW - en jy kaneen van 10 dubbelkaartjies wen om daar te wees!

Saterdagaand 17Augustus gaan soos geen gewone aand by die Grand Arena in GrandWest wees nie.Dis dié Saterdag wat Collective Records die gospelgroep The Jesus Collective senuwe album bekend stel. FLOW staan vir Fearless Lovers of Worship, en jy kanmaar weet, daar gaan gróót ge-worship word!

Boonop gee hullevir Kuier-lesers 10 dubbelkaartjies weg! Scroll af om in te skryf.

Die albumbekendstellingbring 'n klomp kunstenaars byeen wat kragtige werk in die gospelwêreld doen methul uitsonderlike talent - plaaslik en internasionaal. Gospelliefhebbers kanuitsien na die plaaslike kunstenaars Loyiso Bala, Charnell Joseph, KhayaMthethwa, Don Vino, Max en Xola Toto. Die spesiale internasionalegaskunstenaars Michael Bethany, Sharon Ann en die bekroonde vervaardiger AsaphWard gaan ook daar wees.

Sterre virJesus

The JesusCollective is 'n groep wat toegewy is aan die opheffing van gemeenskappe. Diéevangeliese groep mentor jong sterre in die musiekwêreld wat uitminderbevoorregte areas kom, en werk saam met Suid-Afrikaanse musikante engemeenskapsleiers om te verseker die jong talent het alles wat hulle nodig hetom hul loopbane te bevorder. The Jesus Collective se ministry bereik mense van allevlakke van die lewe en bring die vreugde van gospelmusiek na dorpies engemeenskappe waar mense dalk nooit die geleentheid sou hê om dié bekendes inlewende lywe te sien nie.

The JesusCollective bestuur die gratis uitreikprogramme en funksioneer as die bedieningvan die Collective Records-organisasie. FLOW verteenwoordig weer die groep sekommersiële kant, wat fokus op produksie en bekendstelling van albums en omkunstenaars te help om hul potensiaal te bereik.

Die event

Kom worship saamen ondersteun die wonderlike werk wat dié gospelgroep doen by FLOW.

Saterdag 17Augustus

Grand Arena,GrandWest

Kaapstad

Deure open 17:00,konsert begin 18:00

Geen kindersonder 3 jaar word toegelaat nie

Kaartjiesbeskikbaar by Webtickets en uitgesoekte Pick n Pay-winkels.

WEN!

Kom wees deel van'n aand waar die enigste fokusis om 'n atmosfeer te skep waar jy 'n persoonlike ontmoeting met Jesus kan hê -'n aand wat harte aanraak en lewens vir altyd verander.

Om in te skryf,beantwoord die kompetisievraag hieronder korrek, en vul die kompetisievorm inmet jou besonderhede.

Moenie wag nie,skryf NOU in!

SPELETJIES VANDAG

Spesiaal vir intekenare!CTA

Elke dag ’n nuwe blokraai, sudoku en woordblom asook ’n weeklikse vasvra élke Vrydag. 

SPEEL SAAM