
Al hoe meer mense oorweeg CBD as 'n natuurlike, alternatiewe behandeling.
Die Rethink CBD Combination-reeks meng suiwer CBD met natuurlike botaniese ekstrakte om met spesifieke gesondheidskwellings te help. Mense gebruik CBD om verskeie redes, van help met slaap tot pyn, angs en stres verlig.
Vir 'n meer geteikende benadering het Rethink CBD 'n reeks van ses verskillende olies bekendgestel wat elkeen op 'n spesifieke kwelling gemik is en jou laat kies wat jou behoeftes die beste pas.
Die olies in die reeks bevat 150 mg CBD en word met noukeurig uitgesoekte botaniese ekstrakte gekombineer om jou geteikende verligting van stres en spanning, verteringskwale, slaapsteurings, pyn en inflammasie, gemoedsbalansering en geestelike en liggaamlike prestasie te verskaf.
Rethink CBD se produkte word deur die Kannabisnavorsingsinstituut onderskryf en voldoen aan die jongste regulasies van die Suid-Afrikaanse Gesondheidsproduktebeheerraad.
Rethink CBD - Meer verligting, meer voordele.
Besoek www.rethinkcbd.co.za vir nog inligting.
Lees alles oor CBD
As jy lankal nuuskierig is oor CBD maar nie weet waar om te begin nie, kyk na ons splinternuwe tydskrif, CBD-produkte.
Dit is nou beskikbaar en is daarop gemik om van jou brandende vrae oor die nuwe gesondheidsgier te beantwoord - van tuiskure tot produktoetse, dit is alles daar. Beskikbaar in alle groot supermarkte. Of bestel joune deur 'n e-pos na Johan.Terblanche@Media24.com te stuur.












