Promosie

SOMERCOMBO IS HIER!

Luister na die artikel
-00:00
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Foto: verskaf.
Foto: verskaf.

Die lang wag is verby en ons kan weer uit volle bors aankondig KuierCombo Somer is weer op die rakke! Vanjaar se uitgawe is 'n ware lus vir die oog en propvol nuwe somerresepte vir elke kosliefhebber - of jy nou die kok is of net geniet om weg te lê aan 'n heerlike bord kos.

In hierdie uitgawe van KuierCombo Somer het Karen Hart en Samantha Liedeman gekook met appels en pere, avokado's, smullekker soetgoed gemaak en kosinspirasie uit die Ooste gebring. Moet ook nie Weskusklong Denzel Koenana se seekosgeregte misloop nie, want dit sal jou sommer laat lus kry om strand toe te gaan!

KuierCombo Somer is nou te koop teen R40. Waarvoor wag jy nog? Gaan kry joune!

SPELETJIES VANDAG

Spesiaal vir intekenare!CTA

Elke dag ’n nuwe blokraai, sudoku en woordblom asook ’n weeklikse vasvra élke Vrydag. 

SPEEL SAAM