Beroepe

Peiling: Wil jy in 2018 van werk verander?

Is dit jou baas wat jou die groot stap laat neem het of soek jy bloot 'n groter salaris? Foto: iStock
Is dit jou baas wat jou die groot stap laat neem het of soek jy bloot 'n groter salaris? Foto: iStock (Milan Markovic)

Die nuwe jaar het begin en jy is dalk nie lus vir dieselfde ou storie by die werk nie. Baie mense verander aan die begin van die jaar van werk.

Volgens The New York Post toon 'n onlangse studie dat Millenniërs, die sogenaamde Generasie Y, op soek is nuwe tegnologie, buigsame werksure en 'n goeie atmosfeer voordat hulle 'n werksplek betree. Dus is dit algemeen vir dié generasie om vinnig van beroep te verander.

Ons hoor graag van jou of jy vanjaar van werk wil verander - en waarom.

Klik op die skakel na ons vinnige peiling in en ons kyk of dit die baas is wat jou gal werk en of jy dalk net meer geld wil verdien! Wil jy in 2018 van werk verander?

SPELETJIES VANDAG

Spesiaal vir intekenare!CTA

Elke dag ’n nuwe blokraai, sudoku en woordblom asook ’n weeklikse vasvra élke Vrydag. 

SPEEL SAAM