Landbou

Landbou-dagboek

Luister na die artikel
-00:00
Intekenare kan na hierdie artikel luister

•Die konferensie Cow Longevity 2024 vind op Woensdag 17 April by Eensgezind in Durbanville plaas.

Die konferensie, aangebied deur Chemuniqué, se fokus is op proaktiewe sorg om 'n langer produksielewe vir jou suiwelkoeie te verseker.

Vanjaar se tema is: "Instandhouding is beter as breekskade."

• Die dag begin om 08:00 met re­gistrasie gevolg deur praatjies deur dr. Huw McConochie en Marie-Laure Ocaña van Zinpro, dr. Jay Johnson van die landbounavorsingsdiens van die Amerikaanse departement van landbou (USDA-ARS) en Elizabeth Kuhn van Chemuniqué.

Bywoning van die konferensie kos R450 (BTW uitgesluit) per afgevaardigde.

Besoek www.chemunique.co.za vir meer inligting en om vir die konferensie te registreer.

SPELETJIES VANDAG

Spesiaal vir intekenare!CTA

Elke dag ’n nuwe blokraai, sudoku en woordblom asook ’n weeklikse vasvra élke Vrydag. 

SPEEL SAAM