Die groep talentvolle deelnemers van vorige jare se Agri’s Got Talent sluit Saterdag die musiekfees met ’n sangitem af. Foto’s: VERSKAF
Tien jaar van Agri's Got Talent (AGT) is verlede Saterdag in 'n vertoning by die Taalmonument se amfiteater in die Paarl gevier. Dit was 'n musiekfees soos geen ander nie met vorige jare se top-10-deelnemers en van die wenners wat opgetree het. Hiermee 'n paar hoogtepunte van die aand.
Die groep talentvolle deelnemers van vorige jare se Agri's Got Talent sluit Saterdag die musiekfees met 'n sangitem af. Foto's: VERSKAF Dr. Ivan Meyer, die Wes-Kaapse minister van landbou, was ook by die geleentheid. Jasmine Bones tydens haar optrede Saterdagaand. Ayabonga Mhobo was die heel eerste wenner van AGT. In 2018 was Victor Fredericks deel van die kompetisie se top-10. Sedert AGT se instelling doen die kunstenaar Frieda van den Heever die musiekafrigting vir die kompetisie en behartig die konsert se regie en produksie.