Landbou

Uie so ver as wat

Luister na die artikel
-00:00
Intekenare kan na hierdie artikel luister

Jaun-Mari Saunderson het hierdie pragtige foto's geneem van die saadstele wat nou mooi hoog staan in die Noord-Kaap.

Hierdie uie is lenteuie wat vir saadproduksie aangeplant is. Hierdie foto's is in die Sultana-Oord omgewing geneem net buite Upington. Die uie is op 'n volle Atlantic Fertilisers-bemestingsprogram. Stuur enige foto's met 'n landboutema na samantha.vandenberg@dieburger.com.

uie
uie

SPELETJIES VANDAG

Spesiaal vir intekenare!CTA

Elke dag ’n nuwe blokraai, sudoku en woordblom asook ’n weeklikse vasvra élke Vrydag. 

SPEEL SAAM