Dean Barnard van George is Woensdagaand in die Paarl aangewys as die Agri Wes-Kaap Santam Jongboer van die Jaar. Hy boer met hops, pruime, amandels en pekanneute.

Elke dag ’n nuwe blokraai, sudoku en woordblom asook ’n weeklikse vasvra élke Vrydag.
SPEEL SAAM