Styl

2021 / 2022 se vleiendste oefenbroeke

Luister na die artikel
-00:00
Intekenare kan na hierdie artikel luister
FOTO Instagram / Monica Jones Womens Coach
FOTO Instagram / Monica Jones Womens Coach

Meer oefen! Die meeste van ons het ons voorgeneem om dit dié somer te doen.

En wie van ons het onsself nie effens "laat gaan" dié winter met ekstra skeppe kos nie?

Nou ja, die lewe is te kort om te tob oor die verlede. En gelukkig is die jaar nog nie verby nie. So begin oefen en doen dit met styl in een van hierdie mooi oefenbroeke.

#1 Oefenbroeke met kontrasterende sy-panele

Dit skep die illusie van slanker bene, maak nie saak of die panele ligter of donkerder is nie.

Mr. Price Sport
Mr. Price Sport

Koop aanlyn

Compression Leggings, RVCA by Boardriders.
Compression Leggings, RVCA by Boardriders.

Koop aanlyn

Mr Price Sport
Mr Price Sport

Koop aanlyn

https://c.trackmytarget.com?a=w4e4f4&i=aqebvz&r=https%3A%2F%2Fboardriders.co.za%2Fcollections%2Fladies-pants-leggings%2Fproducts%2Favjnp00120-blk-black-compression-legging-black-blk

#2 Breër broeksband

Dit laat jou maag platter en middel dunner lyk.

Boody 3/4 Active Leggings Black, Faithful to Nature
Boody 3/4 Active Leggings Black, Faithful to Nature

Koop aanlyn

Elite 7/8-length Power Tights, Mr. Price Sport
Elite 7/8-length Power Tights, Mr. Price Sport

Koop aanlyn

#3 Panele wat skuins oor jou bene loop

Dit skep die illusie van meer gespierde bene.

High-waisted Cotton-rich Leggings, Maxed by Mr Price Sport
High-waisted Cotton-rich Leggings, Maxed by Mr Price Sport

Koop aanlyn

7/8 Length Leggings, Maxed by Mr Price Sport
7/8 Length Leggings, Maxed by Mr Price Sport

Koop aanlyn

#4 Oefenbroeke in donkerder kleure

Dit laat jou maerder lyk.

Comet Tech Leg W in Ebony, Salomon
Comet Tech Leg W in Ebony, Salomon

Koop aanlyn

Boody Motivate High-Waist Full Tights - Olive, Faithful to Nature
Boody Motivate High-Waist Full Tights - Olive, Faithful to Nature

Koop aanlyn

#5 Lang oefenbroeke

Dit laat jou bene langer vertoon.

Elevate Move'on Tight W, Salomon
Elevate Move'on Tight W, Salomon

Koop aanlyn

Base Performance Legging, RVCA by Boardriders
Base Performance Legging, RVCA by Boardriders

Koop aanlyn

Ekstra wenk: Vermy oefenbroeke met patrone as jy selfbewus is, want dit vestig net die aandag op jou. Maar gaan gerus wild as jy nie skaam is om jou kurwes te wys nie.

Agile short tight W, Salomon
Agile short tight W, Salomon

Koop aanlyn

Full-length Leggings, Maxed by Mr. Price
Full-length Leggings, Maxed by Mr. Price

Koop aanlyn

Kom ons eindig 2021 op 'n hoë noot!

SLANKER MET SARIE

1000+ VROUE Dís hoeveel lesers al by Slanker met SARIE aangesluit het. Hoekom? Die oefen- en eetplanne is ontwerp deur kenners, die maaltye is bekostigbaar, jy benodig die minimum oefengereedskap en jy kan alles teen jou eie tempo doen. Hierdie gesonde oefenprogram en eetplan is gemaak om jou lyf in die beste toestand nog te kry - alles in die gerief van jou eie huis. Skryf in teen 'n eenmalige koste by www.slankermetsarie.co.za

Besoek Slanker met SARIE hier

SPELETJIES VANDAG

Spesiaal vir intekenare!CTA

Elke dag ’n nuwe blokraai, sudoku en woordblom asook ’n weeklikse vasvra élke Vrydag. 

SPEEL SAAM