Styl

3 uitrusting-idees vir somer

FOTO Unsplash
FOTO Unsplash

Die laaste paar maande is dit asof bekendes se rokke en rompe net al hoe korter word en dit lyk asof mini's weer die midi- en maksi-style vervang.

Al wat 'n bekende is dra weer mini-rompe en -rokke, en hoekom nie? Veral met Suid-Afrika se warm somer wat voorlê is dit perfek!

Van Ashley Graham en Alexa Chung tot Beyoncé, Rihanna, Bella Hadid en Jennifer Lopez is nie skaam vir "been wys" nie.

Hier volg vier uitrustings om die mini-trend jou eie te maak:

Uitrusting 1:

T-Hemp: Mango, Mini-romp: H&M, Insteekskoene: H&M, Oorbelle: Pichulik, Handsak: Zara (R559)

Uitrusting 2

Rok: Mango, Stewels: Zara (R1 599), Oorbelle: Mango, Selfoonsak: H&M

Uitrusting 3

Rok: Mango, Hakskoene: Zara (R1 599), Oorbelle: H&M, Skouersak: Mango, Sonbril: Sunglass Hut

Uitrusting 4

T-hemp: Mango, Romp: Mango, Oorbelle: H&M, Palmsak: H&M, Skoene: Zara (R759)

Magdel Muller

SPELETJIES VANDAG

Spesiaal vir intekenare!CTA

Elke dag ’n nuwe blokraai, sudoku en woordblom asook ’n weeklikse vasvra élke Vrydag. 

SPEEL SAAM