Die Student

PEILING: Vir wie gaan jy stem?

Die verkiesing is net meer as 'n maand weg.

Het jy al besluit vir wie om te stem?

  • Jou stem in hierdie peiling is anoniem. Nie Netwerk24 of enige leser kan sien watter party jy gekies het nie.

Die Student het die afgelope maand studente van dwarsoor die land uitgenooi om vir meningstuk oor die verkiesing vir 'n kompetisie in te skryf. In die meningstuk moes hulle verduidelik waarom hulle in die verkiesing gaan stem aldan nie.

Die wenners is Woensdagoggend bekend gemaak.

In die eerste plek:

Shaznay Henney van die Universiteit Stellenbosch skryf: Laat jongmense in die politieke arena toe

In die tweede plek:

Jan-Hendrik Pretorius van die Universiteit Stellenbosch skryf: Die EFF is fantasties

In die derde plek:

Marcelle Samons van die Noordwes-Universiteit skryf: 'Ek droom van 'n tafel waar alle SA'ners kan kom aansit'

SPELETJIES VANDAG

Spesiaal vir intekenare!CTA

Elke dag ’n nuwe blokraai, sudoku en woordblom asook ’n weeklikse vasvra élke Vrydag. 

SPEEL SAAM