Die laaste foto's van matrikulante van oor die land heen wat hulle vir die Matrikulant van die Jaar-kompetisie van die Universiteit van die Vrystaat, Netwerk24 en Volksbladingeskryf het, word vandag gepubliseer. Die 25 topkandidate sal binnekort in kennis gestel word, insluitend die 14 finaliste wat die eindronde van 9 tot 11 Oktober in Bloemfontein gaan bywoon.





















